-
Louise Elizabeth Seaman
11.09.2021
Gee mmeer dikwels julle sms of whatts up nommer asb.DankieEk is mal oor julle stasies almal
-
Wie praat hier
-
Geniet dit baie, het onlangs eers daarvan bewus geraak🙈
-
Dawid Prinsloo
23.08.2021
Dawid van Limpopo musina. Daar is klank en dan nie . Dankie
-
mjkluyyqa kysaqqvvyar
19.08.2021
baie baie mooi
-
Very intermittant
-
Sophia Herselman
13.08.2021
Waar is die klank?
-
Polokwane - ook geen klank - net dood soos 'n mossie
-
Alta Holzhausser
11.08.2021
Goeie more vanuit Engeland ...Ook geen opvangs hier nie...🤔🥺
-
Zandra Oosthuizen
11.08.2021
En toe is daar niks.... 🤔
-
christa lemmer
03.08.2021
Goeiemore Waar is RSG?
-
Dit is die een
-
Sandra Prinsloo
21.07.2021
En skielik is daar niks.
-
Uitstekende rapportering van die gebeure in ons land en internasionaal asook gebalanseerde vermaak vir almal se uiteenlopende smaak... Doen so voort RSG..!
-
Elke keer as 'Praat Saam' vir Elmien du Plessis op hulle program het, skakel ek my radio af. (Ek moet eintlik net elke dag RSG afskakel) Elmien du Plessis is openlik 'n kampvegter teen Afrikaans en RSG wat tog so graag haar opinie uitsaai is dan ook 'n vyand van Afrikaans. Moenie verder na RSG propaganda luister nie.
-
Margi Reynders
06.07.2021
I ONLY LISTEN TO RSG BUT THE RECEPTION IS SO POOR ON MY COMPUTER. I AM IN NORTH RIDING GAUTENG .
-
Topsv100%
-
Ek gaan vir zondo bel.Lyk my julle is gekaap. Of gaan julle nou ook 15 maande van lug af wees.Wat gaan aan. Antwoord ons net asb.
-
Ek het dieselfde probleem, woon in Wes Kaap.
-
Thinus Jordaan
22.06.2021
No live stream last few days
-
Tim Groenewald
01.06.2021
Is service running ? I get to the webpage but there is no sound. I do receive other stations like Jacaranda FM and Groot FM with no problems.
-
Hurray..rsg back online n much appreciated ♡
-
Daleen Vorster
06.05.2021
I agree, great platform, poor reception in Lephalale Limpopo Province, on my Computer
-
Excellentante`
-
Aai maar sommige Afrikaners is darem maar DOF! Hierdie is nie RSG se website nie, hoe de hel kan julle hier comment en verwag hulle gaan dit lees?
-
ek het RSG toevallig ontdek op my rekenaar hier op die Bass Rivier, New Brunswick, KANADA ..... eg hene, mense, kannie kan eenvoudig nie vir julle oorvertel wat 'n fees dit elke dag is vir my om julle aan te skakel (julle is 7 ure voor my) en julle is aan die hele dag en aand ..... RSG vir my is beyond riches en is soos 'n tafel gedek met bobotie, potjiekos, braaivleis en biltong, droë wors, melk tert, koeksisters en botter klontjies ..... moet julle nie steur aan mense se k*k kommentaar hieronder nie ..... baie baie dankie !!! verlangend vanaf 'n koue en wit (glad nie rasistiese verw. nie ek praat van die sneeu LoL !) Lisa Lemmer-Benedix
-
Jacob Achterhoek
28.03.2021
prima ontvangst in Amsterdam
-
100 % ontvangs op my Galway A50.
-
dankie vir Afrikaans
-
asb help tog opvangs is baie swak!