-
hi Ons kan vandag weer niks opvang nie . Wat is die probleem?
-
Uitspraak, deur omroepers, van name [dorpe/stede], titels van liedere, name en vanne van luisteraars, ens., laat veel te wense na. Beide Afrikaans en Engels; ander tale soms ook. Nee mense, dit is swak.
-
I am convinced that the strength of the transmitter signal has gradually been reduced over the past 5 years. I would love to know what was the signal strength 10 years ago versus today
-
RSG IS DIE TWEEDE SWAKSTE RADIO STASIE OM OP TE VANG EN NA TE LUISTER, DIE EERSTE RADIO STASIE IS OOK RSG!
-
Tobie Cronjé is meester van sy stem, ek geniet sy voorlesing vreeslik
-
The only radio station we love---
-
Jabu Tshabalala
17.02.2021
Beautiful music 🎶
-
Paradise Road - Joy > Beautiful trio of Singers, Anneli, Thoko and Felicia Marion. On Tour with Doby Gray in 1981 in South West Africa( Namibia)
-
Hennie van der Walt
30.01.2021
Ons opvangs is nou al 3 dae baie swak in Colesberg area . Kan julle werk maak daarvan asb.
-
Marlien Strydom
28.01.2021
Ek is hier in Southport in die Suid-kus. Ons luister vandag aanlyn, want die opvangs werk nie. Ons het in die kar probeer en die radios in die huis. Weet iemand dalk wat aangaan.
-
Pieter E van den Berg
18.01.2021
Die huidige Spreker se komentaar is (STEF) is so paslik en een van hierdie uitnemende CEO's is NEVEL DICK van OSHE Pro. Ek was in die korporatiewe sektor tot in L5 logdown en baie in SA is net eenvoudig afgele en sonder keuses gelaat. Dink net aan besparing en mense is net nomers wat vervang baar is. Geen gevoel en sommer deur kanale laat weet yj moet gaan agv van ouderdom, COVID. Stef moet by Sasol n bietjie die lig aansteek. Ps Pieter
-
Suzette van der Merwe
18.01.2021
RSG het so pas vir my die keuse gegee om na 'n ander Radiostasie te luister! Julle is soos 'n flikkerlig "hy werk, hy werk nie, hy werk, hy werk nie" My gunsteling stasie, so hartseer!
-
BESTE RADIO STASIE❤ DIE OPVANGS IS BIETJIE SWAK, STILTYE SOMS.
-
The greatest radio station in RSA.
-
At last RSG allowed someone to speak the truth. Dr Rodger Hoskins was a very brave man to tell us that this plandemic was a political move!!! Please we need to hear MORE TRUTH from your radio station
-
Deborah de Richter
09.11.2020
RSG SO BIASED en hulle beriggewing so swak..jy mis rerig niks as jy ni na hulle kan luister ni. dis n anc mondstuk.
-
Dis nou al heel paar maande wat ons nie RSG op n tablet kan opvang nie. Ja, iTunes glo ‘decommissioned’. So wat gaan aan?
-
Susan Potgieter
30.10.2020
Ek kan al vir verskeie weke glad nie na RSG luister op my skootrekenaar nie????
-
Ontvangs is baie swak. Die opvangs word kort kort onder breuk.
-
Antoinette van Niekerk
22.10.2020
Ek kan gladnie meer RSG opvang van foon of tablet nie... kan julle iets omtrent dit doen asb!
-
Karin Wooldridge
17.10.2020
RSG is nou al vir weke lank "ge-decommission" op iTunes en verder wil dit nie meer werk op my foon, tablet of rekenaar nie.
-
Nelna Ferreira
16.10.2020
Vir weke al kan ek nie meer my RSG vanaf my rekenaar luister nie, ek sien daar is ander met dieselfde probleem kan die probleem dalk reggestel word ?
-
Jan Harm Steenkamp
05.10.2020
RSG is "decommisioned" op Tunenin. Kan iemand help?
-
Vir die laaste week wil RSG en SAfm nie op enige van die apps op my Apple Phone speel nie. Frederik Nel
-
Unable to load RSG on this App or any other app. Any successful App for Australia.???? Love listening to RSG, very frustrating that I cannot get it. Happy to pay for it.
-
Jaco Vandermerwe
03.10.2020
Radio Sonder Grense wat is fout met julle Technical Team dat hulle nogteens die probleme uitgesolteer het nie,lees julle nir julle reviews nie!!Ons bly in Australia en sukkel al die hele week om te luister na julle,nou mis ons al die programme.Word wakker,ons is 2020 tegnologie kan nie so moeilik wees om probleem op te los nie!!
-
Bessie de Kock
01.10.2020
Rsg Omroepers,More môre
-
Playback error?????
-
"Lockdown Blues" word gesing deur Iceage
-
Elsa En Nico Botha
21.07.2020
Voel heeĺtemal verlore sonder RSG. Wens Katriena kon by my kom kuier. Ons sou die hele Dag gesels het.
-
Sunet van Niekerk
11.07.2020
Derrich het vanoggend ‘n liedjie gespeel “Lockdown Blues”. Wie sing dit, kan iemand asb vir my sê? Dankie!
-
Sharon kymdell
11.07.2020
My gunsteling stasie
-
Positive broadcasting
-
Luister gereëld na feitlik al die nuusberigte 😇
-
Nic van Oudtshoorn
05.07.2020
Lekker om in Afrikaans te luister hier in Australie. Baie dankie.
-
Vian Terblanche
04.07.2020
Luister van uit New Zealand. Altyd aangenaam om na julle te luister.
-
Marguerite Wahl
30.06.2020
Frieda se insig, vermoë om diepte in emosie uit te druk is verbysterend
-
Teriza O'Connell
22.06.2020
excellent om net bietjie Afrikaans te kan hoor
-
Dis die een
-
Carel Cornelissen
30.04.2020
Werk onder lockdown in Engeland, met my moer se taal so sag op die ore. Dankie RSG!
-
Francois Wasserman
23.04.2020
Luister Rsg in Saudi Arabia dankie
-
Jones Tarentaal
17.04.2020
Hi, I listening to the stories!
-
Almarie Anderson
09.04.2020
Werk in Mosambiek, as n Paramedikus. Luister altyd RSG in die agtergrond hou myself op datum met al die nuus en interessante praatjies.
-
Love RSG, luister in Auckland
-
Annemare Labuschagne
27.03.2020
Luister na Rsg in Perth waar ek gestrand is tot die vliegtuie weer begin vlieg.
-
Verry good
-
Brilliant klanke! Groete uit Dubai. Paul
-
Johan Van Niekerk
01.02.2020
Luister Na RSG in Georgia EUR. Mooi duidelik.
-
wat is die lewe sonder RSG
-
Luister na RSG uit Saudi. Moet se - vandag mis ek SA vreeeeeslik baie.
-
Andrea du Toit
16.12.2019
Enjoy RSG in the USA
-
Christo Van Niekerk
12.12.2019
Wow my 1ste keer dat ek live stream hier in Namibia. Juanita sing nou mooi in my ore
-
Darrell Godwin
07.12.2019
hallo van die ooskaap,lekker weer die kant,ons is in Qumbu.RSG is tops!!!!!!dankie.
-
Stephan Cornelius
01.12.2019
Hi RSG, die grootste deel van Bloos hier in Perth geluister as 'n baie ouer persoon en wens in die issues in die drama was so goed verwoord om my eie issues te verstaan op daardie tydperk in my lewe in die vroeer sewentiger jare. Dankie vir die herhinnering! Julle is Tops!
-
Marius Viljoen
29.11.2019
Geniet dit gate uit hier vanaf Ballito. Wanneer ons reis per motor geniet ons die gesêlskap en dit maak sommer die pad kort. Blessings julle.
-
RSG. Lekkerrrr!!!!
-
Sasha van der Merwe
09.11.2019
Hi daar Sasha hier vamuit Suidwes kus van Ierland. Ek geniet die musiek... Baie dankie daarvoor
-
Laurette Hanekom
07.11.2019
So lekker om elke oggend in te skakel vanaf die VSA en te luister na RSG. Bly op hoogte van die nuutste nuus in Suid Afrika.
-
Vyf Sterre!!!
-
Off-line today? No rugby? Very disappointing.