Цей сайт використовує cookies. Продовжуючи роботу з сайтом, ви погоджуєтеся з нашою політикою використання cookies.

Встановіть безкоштовний Online Radio Box на ваш смартфон та слухайте улюблені радіостанції онлайн, де б ви не були!

×
Подобається ? Додайте її до Обраного
×
Подобається ? Залиште свій відгук!
×
×
Підтримуйте Україну. Збережіть мир у світі!

Bosveld Stereo

Йоганнесбург, 107.5 MHz FM
Рейтинг: 4.6 Оцінок: 131
Bosveld Stereo is a community based broadcast radio station, providing African music, news, Christian programs, and Entertainment. Більше
558 12

Відгуки про Bosveld Stereo

  • 5
    21.04.2020
    Lekker man...Afrikaans in Wellington NZ...
  • 5
    25.02.2020
    Luister vanaf Kurdistan in Iraq. My gunsteling stasie. Lekker Afrikaans hier in die freemde wereld !!!!!! Geen sein probleem hier !!
  • 5
    18.02.2020
    Goeie Naand Bosveld Stereo. Gee asb vir my die Kunstenaar se naam vd die liedjie Welkom Home wat julle vanmiddag om 15:45 gespeel het. Dankie.Renier.
  • 5
    15.02.2020
    Ek is in Bloemfontein en sukkel met sein van julle af. bly mal oor julle musiek.
  • 4
    12.02.2020
    Hi guys your live streaming doesnt work
  • 5
    08.02.2020
    Ek gebruik die app Radio ZA
  • 5
    07.02.2020
    Goeiemôre, watter App kan ek aflaai wat Bosveld Stereo opvang? Het altyd deur RadioBox gestream, maar dit lyk nie asof dit meer werk nie!
  • 2
    06.02.2020
    LOVE JULLE, MAAR SIGNAL IS CRAP
  • 3
    03.02.2020
    Nice Music but struggling with signal - constantly
  • 5
    02.02.2020
    Uitsending hier in Alberton so bietjie hakkerig vandag

Інформація про радіо

Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie

Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor

Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.

Контакти радіостанції

Адреса: Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa
Телефон: +012 259 0966
Сайт:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0641152281
Facebook: @bosveld.stereo
Twitter: @BosveldStereo
Instagram: @bosveldstereo_107.5fm

FAX: 012 259 0953

Час в місті Йоганнесбург: 13:15, 09.13.2026

Встановіть безкоштовний додаток Online Radio Box на ваш смартфон та слухайте улюблені радіостанції онлайн, де б ви не були!