Situs web ini menggunakan cookies. Dengan melanjutkan menggunakan situs web ini, Anda setuju dengan kebijakan kami terkait dengan penggunaan cookies.
Pasang aplikasi seluler Online Radio Box gratis untuk ponsel pintar Anda dan dengarkan stasiun radio favorit Anda secara online – di mana pun Anda berada!
Ons doen dit deur radioprogramme aan te bied wat gerig is op die Christen-Afrikaner. Ons skep geleenthede vir die mense om self te deel in die programme en sodoende die kultuur, godsdiens en taal lewend te hou.
Goeie more. Is daar probleme met julle senders. Kan julle glad nie in parys of Vanderbijlpark opvang nie maar kan el stream.
5
Henriëtte Auerswald10.05.2022
Hallo julle, ek is na baie jare weer terug by julle. Ek glo ek gaan dit geniet om weer by julle ingeskakel te wees
1
Hendrik Jordaan03.04.2022
Wat is fout met jul sein? Dit breek kort kort op, kan niks van die diens volg nie.
5
Madie Van der Merwe02.03.2022
goeie more overvaal dankie dat julle my geselskap hou terwyl my man werk dit maak dit darm beter om te voel ek is nie alleen nie geseende daggie en dankie vir die mooi liedjies van klerksdorp
4
Martin Swart14.07.2021
Beste radio stasie in Suid Afrika..
5
Marissa Besselaar11.11.2020
julle is tops. Ek is n nuwe luisteraar en geniet julle musiek
Anda dapat meninggalkan e-mail Anda dan kami akan memberitahu Anda ketika siaran stasiun akan online lagi:
Atau mendengarkan stasiun Afrika Selatan lainnya