This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to our policies regarding the use of cookies.

Install the free mobile app Online Radio Box

Get it on Google Play No, thanks
×
Like ? Save it to your favorites
×
Like ? Leave your review!

93.4 FM Radio Namakwaland

Rating: 5.0 Reviews: 1
Ons wil ‘n verskil maak deur hierdie Godgegewe medium ten beste te benut om die Evangelie van Jesus Christus in al sy konsekwensies eerlik en suiwer te bedien aan al die mense van Namakwaland. Ons wil dit op so ‘n manier doen dat die eenheid van die gelowiges gedien word en uitvoering gegee word aan die Sendingopdrag van Mattheus 28: 18 – 20.
13 0

93.4 FM Radio Namakwaland reviews

  • 5
    14.12.2016
    Goeie more ek is van Louis Trichardt in Limpopo en ek wil net se julle is die beste radio stasie in die land en ek luister net na julle by die werk en by die huis. Wens ek kon in die motor ook. Mag God julle ryklik seen.

Install the free Online Radio Box application for your smartphone and listen to your favorite radio stations online - wherever you are!