Гэты сайт выкарыстоўвае cookies. Працягваючы працу з сайтам, вы згаджаецеся з нашай палітыкай выкарыстання cookies.

Усталюйце мабільнае прыкладанне Online Radio Box для вашага смартфона і слухайце любімыя радыёстанцыі онлайн, дзе б вы ні знаходзіліся!

×
Падабаецца ? Захавайце яе ў Выбраныя
×
Падабаецца ? Пакіньце свой водгук!
×
×
Стаім з Украінай. Выратуй мір у свеце!

Pretoria FM

Прэторыя, 104.2 MHz FM
Рэйтынг: 4.4 Ацэнак: 16
Pretoria FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor musiek. Ons saai 24 uur per dag uit op 104.2 FM.
278 6

Зараз у эфіры Pretoria FM

Прамы эфір Irene-Louise Van Wyk Tekkies Brand
00:11 Dolly Parton 9 To 5
23:57 Patsy Cline Just a Closer Walk with Thee
Плейлист Pretoria FM

ТОП трэкі на Pretoria FM

Gerhard Steyn - Vra Net Vir JouGerhard Steyn — Net Vir Jou
Coffee Snobs - HuisieCoffee Snobs — Huisie
Olivia Dean - Man I Need (p. Nelson)Olivia Dean — Man I Need
RICHARD ABEL                 - SPANISH EYES                Richard Abel — Spanish Eyes
Johan Van Rensburg - Nommer assebliefJohan Van Rensburg — Zechariah
Adri - FragileAdri — Fragile
Mumford & Sons - Mumford & Sons - The Banjo SongMumford & Sons — The Banjo Song
Andriette - Storm in my hart
JUAN BOUCHER - HUISIE IN DIE BOSJuan Boucher — Huisie In Die Bos
Elandré - SoftlyElandré — Softly

Водгукі аб Pretoria FM

  • 5
    08.05.2025
    Wat beteken "Grok" in Afrikaans? Grok (/ˈɡrɒk/) is a neologism coined by the American writer Robert A. Heinlein for his 1961 science fiction novel Stranger in a Strange Land. While the Oxford English Dictionary summarizes the meaning of grok as "to understand intuitively or by empathy, to establish rapport with" and "to empathize or communicate sympathetically (with); also, to experience enjoyment",[1]
  • 5
    19.06.2022
    Dankie vir vanoggend se mooi BOODSKAP VAN HOOP.Ek luister graag na u al is en baie ver in DIE KAROO BY LAINGSBURG.SIEBERT MARAIS
  • 4
    06.01.2022
    wonderlike stasie, baie dankie vir al die lekker luister en n geseende 2022 vir julle almal
  • 5
    30.12.2021
    luister lekker, pta fm vanuit tonbridge kent engeland kuier by ons kinders.
  • 3
    20.10.2021
    Asseblief speel meer Christelike musiek op Pretoria FM elke dag?
  • 4
    14.12.2020
    n Puik stasie
  • 5
    11.12.2020
    die beste radio stasie, dankie
  • 5
    16.07.2020
    Lekker om te luister na Radio Pretoria vandaag en die onderhoud met Gideon Swart van Wild Cactus Cafe! Ons het hulle heerlike koffie in Februarie gedrink toe ons in Suid-Afrika gekuier het! Cheryl - Atlanta, Georgia
  • 1
    01.07.2020
    Ek wil net graag weet ons bly in Dunnottar tussen springs en Nigel, my man kan julle stasie kry op 104.2 in spring maar nie hier by ons huis nie. Is daar dalk n probleem want hy vertel van al die interresante dinge waaroor julle gesels en die lekker musiek wat julle maak. As iemand dalk vir ons kan uitvind asb. Ek kan net op my rekenaar lna julle live luister. Baie dankie Magda Bruyns.
  • 4
    09.06.2020
    Hi so lekker om te luister vandag. Ek onthou die kenwysie van keep it Country as "I saw the Light"van Hank Williams... is dit reg?

Кантакты радыёстанцыі

Адрас: 416 Kirkness St, Arcadia, Pretoria, 0007
Тэлефон: +27 12 543 0120
Сайт:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0663746193
Facebook: @PretoriaFM
Twitter: @PretoriaFM
Instagram: @pretoria_fm

Час у горадзе Прэторыя: 06:22, 08.26.2026

Усталюйце дадатак Online Radio Box для вашага смартфона і слухайце любімыя радыёстанцыі онлайн, дзе б вы ні знаходзіліся! Цяпер ваша любімае радыё ў вас у кішэні, дзякуючы нашаму зручнаму дадатку.