이 사이트는 cookies을(를) 사용합니다. 이 웹사이트를 계속 사용하면 쿠키 사용에 대한 정책에 동의하는 것으로 간주됩니다.

스마트폰에 무료 Online Radio Box 앱을 설치하고 좋아하는 라디오 방송을 온라인으로 어디서든 들어보세요!

×
좋아요 ? 즐겨찾기에 저장하세요
×
좋아요 ? 리뷰를 남겨주세요
×
×
우크라이나와 함께하세요. 세상의 평화를 지키세요!

Bosveld Stereo

요하네스버그, 107.5 MHz FM
평점: 4.6 리뷰: 131
Bosveld Stereo is a community based broadcast radio station, providing African music, news, Christian programs, and Entertainment. 더 보기
558 8

Bosveld Stereo 리뷰

  • 4
    23.08.2026
    hoihoi , ik luister en geniet van jullie zender vanuit Limburg-België :)
  • 4
    10.04.2023
    Ek geniet julle stasie terdeë, maar in die afgelope twee weke gaan die verbinding kort kort af. Ek sien ander luisteraars kla ook hieroor. Sal julle kan kyk na die probleem asb. Dankie weereens vir 'n uitstekende stasie. Hou so aan.
  • 5
    02.04.2023
    Ek geniet die stasie, veral met loadshedding :)))
  • 3
    04.03.2023
    Hi Bosveld. Ek luister online. Gaan kort kort aan en af. Is die probleem met internet? Ek bly in Hartbeespoort?
  • 5
    04.02.2023
    I love the wide range of music, every time im traveling it on loud, found this station only recently.
  • 5
    07.01.2023
    Sit hier in n lekker warm Wellington (Wes-Kaap) en werk met Bosveld wat lekker musiek maak. Dankie julle! Die musiekseleksie is vandag sommer net weer puik.
  • 4
    10.11.2022
    Die beste naas aan RSG
  • 5
    08.11.2022
    Beste radiostasie in SA!!
  • 4
    04.10.2022
    Kan Bosvels Stereo nie its doen aan hul syn nie groort ASB want in KZN is hy aan en af
  • 5
    31.08.2022
    Hier uit Namibia mal oor hierdie stasie heeldag luister ons op kantoor daarna mooiste musiek dankie dat ek na julle kan luister. Groete Elma Windhoek

라디오 정보

Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie

Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor

Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.

라디오 연락처

주소: Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa
전화: +012 259 0966
사이트:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0641152281
Facebook: @bosveld.stereo
Twitter: @BosveldStereo
Instagram: @bosveldstereo_107.5fm

FAX: 012 259 0953

요하네스버그의 현재 시각: 21:11, 10.07.2026

무료 Online Radio Box 애플리케이션를 스마트폰에 설치하고 언제 어디서나 좋아하는 라디오 방송을 온라인으로 청취하세요!