스마트폰에 무료 Online Radio Box 앱을 설치하고 좋아하는 라디오 방송을 온라인으로 어디서든 들어보세요!

×
좋아요 ? 즐겨찾기에 저장하세요
×
좋아요 ? 리뷰를 남겨주세요
×
×
우크라이나와 함께하세요. 세상의 평화를 지키세요!

Bosveld Stereo

요하네스버그, 107.5 MHz FM
평점: 4.6 리뷰: 131
Bosveld Stereo is a community based broadcast radio station, providing African music, news, Christian programs, and Entertainment. 더 보기
559 13

Bosveld Stereo 리뷰

  • 4
    28.01.2020
    Best in SA!!!
  • 5
    23.01.2020
    Die sein in Windhoek is die afgelope week maar sukkel-sukkel, (snik snik)
  • 5
    22.01.2020
    Mal oor julle musiek en dan het julle vandag ook een van my gunsteling kunstenaars vandag by julle
  • 5
    19.01.2020
    Baie bly Eddie Dippenaar is terug van verlof af nou kan ons weer staatmaak op goeie smaakvolle musiek soos net hy dit kan aanbied. Groete vanaf Mosselbaai.
  • 5
    23.12.2019
    Good Music.
  • 5
    22.12.2019
    Here in Georgia Eur. we have no interference or noise radio bosveld is load and clear.
  • 5
    22.12.2019
    Great stuff
  • 3
    20.12.2019
    Great music, but the only problem there is a lot of interference in the streaming... Reason for that?
  • 5
    19.12.2019
    Bosveld Stereo is our local radio station that we are listen regularly. The presenters are very good and the programs suits us. Good reception in our area. Keep up your/our good radio station. Cheers. Pretoria area.
  • 5
    02.12.2019
    Luv julle variasie van musiek , ek kan so ge irriteerd raak met radiostasies wat elke dag dieselfde goed speel as vorige dag, dink hulle mens kom dit nie agter nie? en daar is so baie musiek wat nice is , julle is great !!! Die country tussen in ook lekker !!!

라디오 정보

Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie

Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor

Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.

라디오 연락처

주소: Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa
전화: +012 259 0966
사이트:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0641152281
Facebook: @bosveld.stereo
Twitter: @BosveldStereo
Instagram: @bosveldstereo_107.5fm

FAX: 012 259 0953

요하네스버그의 현재 시각: 06:50, 11.05.2026

무료 Online Radio Box 애플리케이션를 스마트폰에 설치하고 언제 어디서나 좋아하는 라디오 방송을 온라인으로 청취하세요!