Цей сайт використовує cookies. Продовжуючи роботу з сайтом, ви погоджуєтеся з нашою політикою використання cookies.

Встановіть безкоштовний Online Radio Box на ваш смартфон та слухайте улюблені радіостанції онлайн, де б ви не були!

×
Подобається ? Додайте її до Обраного
×
Подобається ? Залиште свій відгук!
×
×
Підтримуйте Україну. Збережіть мир у світі!

Bosveld Stereo

Йоганнесбург, 107.5 MHz FM
Рейтинг: 4.6 Оцінок: 131
Bosveld Stereo is a community based broadcast radio station, providing African music, news, Christian programs, and Entertainment. Більше
558 5

Відгуки про Bosveld Stereo

  • 5
    13.05.2021
    Best music station ever!
  • 5
    03.05.2021
    Found your radio station by accident on November 2008 . Stayed in Rustenburg at that time . Since then i travelled to the Western Cape, Limpopo and Gauteng . Recently moved to Bella Bella .Still listening BOSVELD STERIO. Simply The Best will always be my station of choice . Thx Theo and the rest of the crew love the music. Michiel van der walt
  • 5
    13.04.2021
    Die beste stasie om na te luister. Het vandag so om en by 13:30 'n 'song' gehoor maar die naam en sanger gemis, so mooi, sou graag wou weet wat dit was!!!
  • 4
    01.04.2021
    5 star
  • 5
    26.03.2021
    Luister van uit die DRC, lekker stasie om na te luister!
  • 5
    14.03.2021
    Dit is lekker om hier in Ierland te sit en luister na Bosveld.. Luv it
  • 5
    27.02.2021
    Een van die Bestes!
  • 5
    18.02.2021
    Fantastiese musiek.......
  • 5
    15.02.2021
    Dankie vir n puik radio stasie. Ek stream vanaf Welkom om na julle te luister
  • 5
    05.02.2021
    Lekker radio stasie

Інформація про радіо

Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie

Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor

Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.

Контакти радіостанції

Адреса: Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa
Телефон: +012 259 0966
Сайт:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0641152281
Facebook: @bosveld.stereo
Twitter: @BosveldStereo
Instagram: @bosveldstereo_107.5fm

FAX: 012 259 0953

Час в місті Йоганнесбург: 01:53, 09.13.2026

Встановіть безкоштовний додаток Online Radio Box на ваш смартфон та слухайте улюблені радіостанції онлайн, де б ви не були!