Ši svetainė naudoja cookies. Tęsdami naršymą šioje svetainėje, sutinkate su mūsų slapukų naudojimo politika.

Įdiekite nemokamą Online Radio Box programėlę į savo išmanųjį telefoną ir klausykitės mėgstamų radijo stočių internetu – kad ir kur būtumėte!

×
Patinka ? Išsaugokite tai savo Parankiniuose
×
Patinka ? Palikite savo atsiliepimą!
×
×
Palaikykite Ukrainą. Išsaugokite taiką pasaulyje!

Bosveld Stereo

Johanesburgas, 107.5 MHz FM
Įvertinimas: 4.6 Atsiliepimai: 131
Bosveld Stereo is a community based broadcast radio station, providing African music, news, Christian programs, and Entertainment. Rodyti daugiau
558 8

Bosveld Stereo apžvalgos

  • 5
    07.09.2021
    Ek is mal oor julle stasie, wens net ek kan dit in my kar op die radio opvang.
  • 4
    22.08.2021
    Luister "on-line" in Ballito, Kzn...elke dag permanent...
  • 3
    13.08.2021
    Hou regtig van die radio stasie. Net uiters frustrerend om dit te stream aangesien dit baie onbetroubaar is. So op die huidige oomblik. Geen streaming nie.
  • 5
    28.07.2021
    Good
  • 5
    28.07.2021
    Geen beter stasie nie, werk in Pta en het julle ontdek sal aanhou luister waar ookal ek Bosveld kan opvang.
  • 5
    17.07.2021
    Lekker musiek Bosveld! Luister van Wimbledon af.
  • 5
    01.07.2021
    Hi More het vir 10 jaar in harties area gebly weggetrek en is nou in Hotazhel en luister nog steeds na bosveld stereo op die net.
  • 5
    24.06.2021
    Haai daar. Ons het verlede week vanaf Port Elizabeth na Rooiberg verhuis - so gepraat van bokse uitpak - dis waarmee ek besig is. Ek het julle pragtige stasie ontdek en luister graag. Ek was 'n Radio Omroeper vir amper 5 jaar en moet sê, julle Omroepers en musiek is baie goed. Groete. Elaine Els
  • 5
    12.06.2021
    Geniet die stasie baie Kom uit die Bosveld
  • 5
    21.05.2021
    Lekker luister musiek. TOPS

Informacija apie radiją

Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie

Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor

Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.

Radijo kontaktai

Adresas: Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa
Telefonas: +012 259 0966
Svetainė:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0641152281
Facebook: @bosveld.stereo
Twitter: @BosveldStereo
Instagram: @bosveldstereo_107.5fm

FAX: 012 259 0953

Laikas mieste Johanesburgas: 01:07, 10.02.2026

Įdiekite nemokamą Online Radio Box programėlė į savo išmanųjį telefoną ir klausykitės mėgstamų radijo stočių internetu – kad ir kur būtumėte!