Ta strona internetowa wykorzystuje cookies. Kontynuowanie pracy z witryny, wyrażasz zgodę na naszą politykę za pomocą plików cookies.

Instałuj darmową aplikację mobilną Online Radio Box do swego smartfonu i słuchaj uliubionę stacji radiowe na żywo gdziekolwiek!

×
Lubię to ? Zapisz do ulubionych
×
Lubię to ? Zostaw swoją opinię!
×
×
Wspieraj Ukrainę. Pomóż zachować pokój na świecie!

Bosveld Stereo

Johannesburg, 107.5 MHz FM
Ocena: 4.7 Ocen: 121
Bosveld Stereo is a community based broadcast radio station, providing African music, news, Christian programs, and Entertainment. Pokaż więcej
557 33

Opinie Bosveld Stereo

  • 5
    02.04.2023
    Ek geniet die stasie, veral met loadshedding :)))
  • 3
    04.03.2023
    Hi Bosveld. Ek luister online. Gaan kort kort aan en af. Is die probleem met internet? Ek bly in Hartbeespoort?
  • 5
    04.02.2023
    I love the wide range of music, every time im traveling it on loud, found this station only recently.
  • 5
    07.01.2023
    Sit hier in n lekker warm Wellington (Wes-Kaap) en werk met Bosveld wat lekker musiek maak. Dankie julle! Die musiekseleksie is vandag sommer net weer puik.
  • 4
    10.11.2022
    Die beste naas aan RSG
  • 5
    08.11.2022
    Beste radiostasie in SA!!
  • 4
    04.10.2022
    Kan Bosvels Stereo nie its doen aan hul syn nie groort ASB want in KZN is hy aan en af
  • 5
    31.08.2022
    Hier uit Namibia mal oor hierdie stasie heeldag luister ons op kantoor daarna mooiste musiek dankie dat ek na julle kan luister. Groete Elma Windhoek
  • 5
    25.07.2022
    Hou Baie Daar Van
  • 5
    14.05.2022
    Lekkerste radio stasie wereld wyd
  • 5
    14.05.2022
    bosveld tops
  • 5
    27.04.2022
    kan iemand my se wat was die liedjie se naam voor die afrikaanse liedjie nou net?
  • 5
    20.03.2022
    tops. Luister lekker hier in Australie.
  • 4
    27.02.2022
    Harts musiek, die beste stasie wat ek nog onlangs ontdek het op my werkskamer se radio. Opvangs nie baie goed nie, maar geniet dit terdee... Jongdae musiek, kan lekker met alles saam sing!!!
  • 5
    14.02.2022
    lekkere muziek, koos nederland
  • 5
    15.01.2022
    Ek opsoek na ñ lied wat julle gister gespeel het 14 Jan - ongeveer 1.00nm - kon nie sanger of titel hoor nie maar kon die woorde hoor I AM FALLING AGAIN?
  • 5
    13.10.2021
    !
  • 5
    03.10.2021
    Uitstekende musiek verskeidenheid en FM ontvangs op motor radio en NW voorstede van Johannesburg.
  • 5
    07.09.2021
    Ek is mal oor julle stasie, wens net ek kan dit in my kar op die radio opvang.
  • 4
    22.08.2021
    Luister "on-line" in Ballito, Kzn...elke dag permanent...

Informacje o radiu

Bosveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie

Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor

Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston, Sandton, Randburg, Roodepoort, Krugersdorp en Randfontein in die suide tot in die hart van die Bosveld by Thabazimbi in die noordweste. Sywaarts bereik Bosveld Stereo Centurion, Pretoria-Noord, Pta-Wes en Pta-Oos en tot sover as Warmbad en Nylstroom, weswaarts oor die Magalliesberg, Brits, Rustenburg en omgewing.

Kontakty

Adres: Gedeelte 3, Plot 49, Melodie Landbouhoewes 0216 Hartebeestpoort, South Africa
Telefon: +012 259 0966
Strona internetowa:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0641152281
Facebook: @bosveld.stereo
Twitter: @BosveldStereo
Instagram: @bosveldstereo_107.5fm

FAX: 012 259 0953

Czas w mieście Johannesburg: 12:13, 04.14.2026

Instałuj darmową aplikację Online Radio Box do swego smartfonu i słuchaj uliubionę stacji radiowe na żywo gdziekolwiek!