-
Francois Wasserman
23.04.2020
Luister Rsg in Saudi Arabia dankie
-
Jones Tarentaal
17.04.2020
Hi, I listening to the stories!
-
Almarie Anderson
09.04.2020
Werk in Mosambiek, as n Paramedikus. Luister altyd RSG in die agtergrond hou myself op datum met al die nuus en interessante praatjies.
-
Love RSG, luister in Auckland
-
Annemare Labuschagne
27.03.2020
Luister na Rsg in Perth waar ek gestrand is tot die vliegtuie weer begin vlieg.
-
Verry good
-
Brilliant klanke! Groete uit Dubai. Paul
-
Johan Van Niekerk
01.02.2020
Luister Na RSG in Georgia EUR. Mooi duidelik.
-
wat is die lewe sonder RSG
-
Luister na RSG uit Saudi. Moet se - vandag mis ek SA vreeeeeslik baie.
-
Andrea du Toit
16.12.2019
Enjoy RSG in the USA
-
Christo Van Niekerk
12.12.2019
Wow my 1ste keer dat ek live stream hier in Namibia. Juanita sing nou mooi in my ore
-
Darrell Godwin
07.12.2019
hallo van die ooskaap,lekker weer die kant,ons is in Qumbu.RSG is tops!!!!!!dankie.
-
Stephan Cornelius
01.12.2019
Hi RSG, die grootste deel van Bloos hier in Perth geluister as 'n baie ouer persoon en wens in die issues in die drama was so goed verwoord om my eie issues te verstaan op daardie tydperk in my lewe in die vroeer sewentiger jare. Dankie vir die herhinnering! Julle is Tops!
-
Marius Viljoen
29.11.2019
Geniet dit gate uit hier vanaf Ballito. Wanneer ons reis per motor geniet ons die gesêlskap en dit maak sommer die pad kort. Blessings julle.
-
RSG. Lekkerrrr!!!!
-
Sasha van der Merwe
09.11.2019
Hi daar Sasha hier vamuit Suidwes kus van Ierland. Ek geniet die musiek... Baie dankie daarvoor
-
Laurette Hanekom
07.11.2019
So lekker om elke oggend in te skakel vanaf die VSA en te luister na RSG. Bly op hoogte van die nuutste nuus in Suid Afrika.
-
Vyf Sterre!!!
-
Off-line today? No rugby? Very disappointing.
-
Renier van der Walt
02.11.2019
What...?
-
Irving Ferguson
02.11.2019
Are you streaming the rugby today
-
robert kirsten
27.10.2019
Baie dankie RSG. Ek sit in die suide van Rusland en luister na die rugby en julle maak my voel of ek by die huis is. Nogmals dankie, julle is sterre.......5......
-
hi dus avril vd vent van di paarl reen nou baie lekker in di kaap
-
Rudolph Matthee
07.10.2019
Etienne, per toeval ingeskakel. 63 ek het dit so geniet sterkte doen so voort
-
Hello uit Ierland. So lekker om nog steeds na julle te kan luister en vars nuus te hoor elke dag. Dankie vir julle puik diens. Christa.
-
RSG praat my lewensuitkyk taal.
-
dirk van der merwe
21.09.2019
Lekker lekker... Lê in Kanada en luister die Rugby...Taai een vir die Bokke!!!! :) Vrede
-
Luister lekker rugby saam uit New Zealand
-
Christiaan Barnard
14.09.2019
Vir almal wat my ken special vir Marlene my vrou as ek so na radio sonder grense luister wens ek so ek was by huis in Suid Africa om tuin te maak. Hier is dit darem nog warm maar spoedig sal dit winter kom .. Dankie vir lekker luister.
-
opbouende onderwerpe en pragtige musiek.geniet RSG baie
-
Vincent French
06.09.2019
Hello uit Guinea, Wes Afrika !!! Lekker om na julle te luister! , Vincent French!
-
Bevoorreg om Afrikaans te hoor hier in n warm Wuxi, Jiangsu, China.
-
Andrea Johnson
21.07.2019
Groot geword met RSG. Luister nou uit Qatar. Dankie
-
Luister hier in London. Lekker to hear the Afrikaans Taal with all the emotion Baie Dankie
-
Baie lekker om radio in Afrikaans te luister hier op die plaas in Mozambique.
-
Mal oor RSG (en mal oor vandag se speellys op Oggend op RSG). Ek is 25 jaar oud, werkend en nuut in Durban en RSG laat voel my altyd tuis!!! Ek luister altyd RSG wat my so laat verlang na my familie(Hartswater in die Noord-Kaap), ek weet hulle luister ook.
-
Luister graag na die stasie
-
Narissa Carstens
15.04.2019
Hallo daar. Luister al die pad na julle van Ierland, wonderlik om kontak te he op die wyse en nuus van die huis te kry in Afrikaans. Dankie. Dit help darem <3
-
5x
-
Andrè Cilliers
27.02.2019
Radio in Afrikaans - Lekker !
-
Baie mooj. Geniet
-
Always good
-
ntombekhaya nquma
24.01.2018
Wonderful