Groot FM is a local community radio station based in Pretoria, South Africa and managed by Media Management Solutions. Formerly known as Radio Rippel, this radio station was re-launched in August 2013 under the name Groot FM on 90.5 FM frequencies. Like many South African radio stations they have no English-speaking version of their website. The language of their current official website is Afrikaans. And so is their broadcasting language.
Show more
Nee kyk ek werk van die huis af, en lag lekker vir julle. Julle maak die eensaamheid baie beter met julle praaitjies. Geniet julle baie.
5
Loraine Viljoen14.07.2021
Groot FM, ek is mal oor julle, Hier in Bothaville in die Vrystaat, geniet ek die lawwe praatjies, die gelag of gegiggel. dit gee my nuwe energie vir die dag, want deur saam te lag, gooi jy die juk van jou skouers af en maak jou ligter. Ek hou ook baie van die musiek wat julle speel.
1
Theuns Groenewald11.05.2021
Jong dame wat uitsaai gedurende die dag praat die grootste snert en onwaarhede en "raas" met ander wat 'fopnuus" plaas. Giggel die hele hele tyd. Musiek ok.
4
Andre du Plessis07.04.2021
Ek luister te lekker hier in Dubai - mooi man. Doen so voort!
5
patrick blancquaert30.01.2021
ek luister ook hier vanuit belgie ,my eerste inskakeling , uitstekende stasie !!!
5
Samuel Lombard22.08.2020
Ek luister ook hier vanuit Pretoria en geniet jul musiek terdee. Groete Samuel
5
Bianca Megit18.07.2020
Love julle mesiek
4
Johann Van Wyk14.07.2020
Lekker luister ek nou na Groot FM hier uit New Zealand
The programme of Groot FM radio station is a mix of talk and music. According to the statement on their website Groot FM targets Afrikaans-speaking adults between 35 and 55 years. And they also claim to support traditional Christian values. They broadcast good African music as well as international contemporary music. With this radio you will be able to stay tuned and keep track of all the most important events and news in Pretoria and worldwide. Check their live stream at this page of our website and listen to Groot FM online. If you don’t want to use our player within your browser you can download our free app and get Groot FM and a lot of other radio stations to your mobile device.
Deel hierdie artikel #JouMenseMyMense saam met SPAR – Genade vir Grace Louna Vermeulen het vir ons 'n epos gestuur waarin sy sê: "Die Here lê dit al lank op my hart om vir jou 'n e-pos te stuur en hulp te vra. Ek gaan my storie so kort moontlik hou. My br
Deel hierdie artikel Annelie inni Kruger DROOMuitsending Annelie Bouwer se DROOMuitsending om vanaf en vanuit die Nasionale Kruger Wildtuin uit te saai, word binnekort verwesenlik. Op die 1ste Junie 2022 vertrek die GROOTfm 90.5 span BOS toe! As deel van
Deel hierdie artikel #JouMenseMyMense saam met SPAR – Malome's Movement Tebogo Maredi is 'n 32-jarige man wat sy werk as operasionele bestuurder verloor het as gevolg van afleggings en toe besluit het om 'n verskil in die gemeenskap van Soshanguve te maak
You can leave your e-mail and we will let you know when the broadcast of the station will be online again:
Or listen to the other South Africa stations