Groot FM is a local community radio station based in Pretoria, South Africa and managed by Media Management Solutions. Formerly known as Radio Rippel, this radio station was re-launched in August 2013 under the name Groot FM on 90.5 FM frequencies. Like many South African radio stations they have no English-speaking version of their website. The language of their current official website is Afrikaans. And so is their broadcasting language.
더 보기
Nee kyk ek werk van die huis af, en lag lekker vir julle. Julle maak die eensaamheid baie beter met julle praaitjies. Geniet julle baie.
5
Loraine Viljoen14.07.2021
Groot FM, ek is mal oor julle, Hier in Bothaville in die Vrystaat, geniet ek die lawwe praatjies, die gelag of gegiggel. dit gee my nuwe energie vir die dag, want deur saam te lag, gooi jy die juk van jou skouers af en maak jou ligter. Ek hou ook baie van die musiek wat julle speel.
1
Theuns Groenewald11.05.2021
Jong dame wat uitsaai gedurende die dag praat die grootste snert en onwaarhede en "raas" met ander wat 'fopnuus" plaas. Giggel die hele hele tyd. Musiek ok.
4
Andre du Plessis07.04.2021
Ek luister te lekker hier in Dubai - mooi man. Doen so voort!
5
patrick blancquaert30.01.2021
ek luister ook hier vanuit belgie ,my eerste inskakeling , uitstekende stasie !!!
5
Samuel Lombard22.08.2020
Ek luister ook hier vanuit Pretoria en geniet jul musiek terdee. Groete Samuel
5
Bianca Megit18.07.2020
Love julle mesiek
4
Johann Van Wyk14.07.2020
Lekker luister ek nou na Groot FM hier uit New Zealand
The programme of Groot FM radio station is a mix of talk and music. According to the statement on their website Groot FM targets Afrikaans-speaking adults between 35 and 55 years. And they also claim to support traditional Christian values. They broadcast good African music as well as international contemporary music. With this radio you will be able to stay tuned and keep track of all the most important events and news in Pretoria and worldwide. Check their live stream at this page of our website and listen to Groot FM online. If you don’t want to use our player within your browser you can download our free app and get Groot FM and a lot of other radio stations to your mobile device.
Deel hierdie artikel #JouMenseMyMense – Dayden Joubert | 19 Augustus 2026 | GROOTfm 90.5 Die Joubert's is 'n gesin van 5. Mamma Genelle, Pappa Deeha, tweeling-broers, Dayden en DeAndre (5 jaar) en hulle sussie, Dianelle (8 jaar). Al drie kinders is in Wo
Deel hierdie artikel #JouMenseMyMense – Jusje van Staden | 05 Augustus 2026 | GROOTfm 90.5 Elsje van Staden het vir ons 'n epos gestuur waarin sy sê: "As 'n ma is daar niks moeiliker as om jou kind te sien swaarkry en te weet jy kan net soveel doen om di
Deel hierdie artikel #JouMenseMyMense – Marinda Joubert | 22 Julie 2026 | GROOTfm 90.5 "Ek wil graag namens Marinda wat saam met my werk haar stilletjies inskryf vir die geleentheid om moontlik gehoorstukkies te kan kry." Calien van der Merwe het vir ons