This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to our policies regarding the use of cookies.

Install the free mobile app Online Radio Box

Get it on Google Play No, thanks
×
Like ? Save it to your favorites
×
Like ? Leave your review!
×

Groot FM

Rating: 4.3 Reviews: 27
Groot FM is a local community radio station based in Pretoria, South Africa and managed by Media Management Solutions. Formerly known as Radio Rippel, this radio station was re-launched in August 2013 under the name Groot FM on 90.5 FM frequencies. Like many South African radio stations they have no English-speaking version of their website. The language of their current official website is Afrikaans. And so is their broadcasting language. Show more
194 7

Groot FM reviews

  • 3
    19.02.2020
    "n Egskeiding is nooit 'n mooi ding nie, dit hang af van die storie agter die storie - as daar kinders betrokke is moet albei partye hulle trots en seer in 'n sak pak en nogsteeds 'n verhouding he terwille van die kind. Dit gaan oor die kind en wat is die beste vir hulle. Eks geskei en ons doen nogsteeds alle skool aktiwiteite en funksies saam - want dit gaan oor ons KIND.
  • 4
    30.01.2020
    Dit is damn swaar as jou kinders weggaan. Ek kry nou nog swaar na 12 jaar. Mens raak verwyderd! Dit is nie reg nie. Nou dat ons oud word, wat van ons????
  • 5
    21.01.2020
    Wat gaan aan vandag. Ek live stream elke dag maar vandag hoor ek net vir Willem oor en oor dieselfde liedjie sing. Help asb. Kan nie werk as ek nie Groot FM luister nie.
  • 5
    20.12.2019
    Ek wil net ook baie dankie se vir die wonderlike Community Christmas Project dit was Awsome Yolande van der Burgh. Ek luister al van dat ek Hoerskoo is na 90.5 ek het al baie cd,s gewen en julle bly nog steeds Awsome. My nooiens van is Halvorsen
  • 5
    28.11.2019
    Groot FM, julle is "great" Baie aangename omroepers, goeie musiek, dit maak my dag hier by die werk in die Vrystaat
  • 1
    27.11.2019
    Goeie naand my naam is Japie Joubert woonagtig in Glen Austin Midrand ek ondervind van twee dae terug steurende onderbrekings in die Groot Fm se uitsaai diens.Kan daar asb ondersoek ingestel word na die uitsending die ander radio stasies RSG Jakaranda ens. het nie n probleem nie.
  • 4
    18.11.2019
    Dankie Groot!!!! fm
  • 2
    21.10.2019
    Please!, If you know the Catholic faith and your part of it, you can share your view, but if you're not a Catholic AND YOU DONT KNOW OUR FAITH, rather keep your personal views for yourself.
  • 5
    12.08.2019
    Baie geluk met jul 4de verjaardag. luister lekker in Amanzimtoti KZN
  • 5
    02.08.2019
    Live stream lekker elke dag in my kar oppad huis/werk toe hier uit London!
  • 5
    06.06.2019
    Wat gaan nou hier aan? Daar word nie gepraat niet, net dieselfde songs wat oor en oor speel.
  • 5
    03.05.2019
    radio stasie s great
  • 3
    03.02.2019
    LEARNING AFRIKAANS SO MY PREFERABLE RADIO STATION
  • 5
    04.10.2018
    Love love love Hierdie nuwe liedjie van Avril Levine.
  • 5
    12.09.2018
    amazing radio station
  • 5
    06.06.2018
    Luister aanlyn en WOW love die radio stasie GROOTFM is GROOT
  • 5
    14.03.2018
    Best radio station in Pretoria

Information about the radio

The programme of Groot FM radio station is a mix of talk and music. According to the statement on their website Groot FM targets Afrikaans-speaking adults between 35 and 55 years. And they also claim to support traditional Christian values. They broadcast good African music as well as international contemporary music. With this radio you will be able to stay tuned and keep track of all the most important events and news in Pretoria and worldwide. Check their live stream at this page of our website and listen to Groot FM online. If you don’t want to use our player within your browser you can download our free app and get Groot FM and a lot of other radio stations to your mobile device.

Radio contacts

Address: Bloukransgebou, Lynnwood Bridge Mall, 4 Daventryweg, Lynnwood Manor

Phone: +27 (0) 12 349 2574

Email: info@grootfm.co.za

Ateljee: +27 (0) 12 349 2576
WhatsApp: 061 610 4576

Install the free Online Radio Box application for your smartphone and listen to your favorite radio stations online - wherever you are!

News

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Juan Nel, 01 Julie 2020

01.07.2020

Deel hierdie artikel Juan Nel het voorheen as 'n kelner by 'n restaurant gewerk wat intussen as gevolg van die impak van lockdown hulle deure moes sluit. Al die personeel het hulle werk verloor. As gevolg van sy gesondheid het hy nie regtig ander werkserv

Francois van Rensburg – Braailoumi – 26 Junie 2020

26.06.2020

Deel hierdie artikel Francois van Rensburg – Braailoumi – 26 Junie 2020 Deel hierdie artikel The post Francois van Rensburg – Braailoumi – 26 Junie 2020 appeared first on GROOTfm 90.5.

Jakkie Louw – Jalapeno Poppers – 25 Junie 2020

25.06.2020

Deel hierdie artikel Jakkie Louw – Jalapeno Poppers – 25 Junie 2020 Deel hierdie artikel The post Jakkie Louw – Jalapeno Poppers – 25 Junie 2020 appeared first on GROOTfm 90.5.

All news