เว็บไซต์นี้ใช้คุกกี้ cookies โดยการดำเนินการใช้เว็บไซต์นี้ต่อ จะถือว่าคุณยอมรับต่อนโยบายเกี่ยวกับการใช้คุกกี้ของเรา
×
ถูกใจ ? บันทึกมันไว้ในรายการโปรดของคุณ
×
ถูกใจ ? ฝากการรีวิวของคุณ
×
×

Bok Radio

คะแนน: 4.7 ความคิดเห็น: 46
Bok Radio 98.9 FM is a commercial private radio station in South Africa. It broadcasts from Cape Town 24/7 in Afrikaans. This radio station is dedicated to local community so much that they even have no English-speaking version on their website. They gained popularity in South Africa by delivering professional content to their audience. แสดงเพิ่มเติม
253 9

รีวิว
 Bok Radio

  • 5
    20.04.2021
    Hello julle awesome mense, ek luister lekker van die plaas tussen Joubertina & Kareedouw. My sus (mag nie se OUsus) is Lienkie van SlinklyLinky - haar advertensie speel op jul stasie. Anyway, speel GROOT seblief Jan Blohm se Liefde maak vir haar (sy LOVE hom en die song) en vir my daai een van lippe oor die klippe of klippe oor die lippe (dink dis Lianie May maar kan die liedjie nerens kry). Cheers vir eers, Mwah
  • 5
    09.04.2021
    I just loooooove your station. Baie baie dankie, al die pad van die mooie Onderberg in die Mpumalnga Laeveld
  • 5
    22.01.2021
    Het so 4 mnde terug Bok radio begin luister en is mal oor die Brekfis show met Martin en Success. Ek geniet julle 2 vreeslik! Elke oggend lag ek kliphard soos n malletjie in die kar oppad werk toe!
  • 5
    29.12.2020
    Mal oor julle musiek en programme. Luister graag hier uit Upington.
  • 4
    21.12.2020
    Bests Radio stasie ooit
  • 5
    21.12.2020
    Sit hier heel noord Mozambique en luister na julle, naaste wat ons nou aan die huis gaan kom. Great Stasie!!
  • 5
    14.11.2020
    Lekker maar Lekker!!!!!!! Luister vanaf DURB'S
  • 5
    20.09.2020
    Ek luister al die pad vanuit Tzaneen en geniet julle baie.
  • 5
    19.09.2020
    love my Radio !!!!!
  • 4
    03.09.2020
    Baie lekker om deur die dag na julle te luister terwyl ek werk. Stasie met die meeste en die mooiste musiek. Hou so aan.

ข้อมูลเกี่ยวกับสถานีวิทยุ

The format of Bok Radio 98.9 FM radio station is adult contemporary. More than a half of the total broadcasting time is dedicated to music. The rest of the airtime is covered by:
• News
• Weather & traffic reports
• Sports
• Talk shows

In addition to regular broadcasting Bok Radio 98.9 FM also introduces various offsite projects. For example they organized a competition with a one-on-one wakeboarding session as a prize. Each year they also do a music cruise where they invite celebrities to entertain the passengers. Many people also know and like their Bok Radio Awards - the biggest music awards event in the Western Cape.

Listen to Bok Radio 98.9 FM online at our website and bookmark this page with a live stream of this radio station. Or download our free app for listening Bok Radio and hundreds of other radios on your smartphone.

Week Program: (Maandag tot Vrydag)

04h00 - 06h00 Sorita Musgrave
06h00 - 09h00 #BokBrekfis met Wimpie & Le-Lue
10h00 - 11h00 Natisha van Zyl
11h00 - 13h00 Wynad van Heerden
13h00 - 15h00 Success Lekabe
15h00 - 16h00 Gemeenskaps Uur met Albertus Kotze
16h00 - 19h00 #Huiswaarts met Heinrich du Plooy en Chanel
19h00 - 21h00 Kyle Frick
21h00 - 23h00 Wynand Kotze
23h00 - 04h00 Musiek

Naweek Program:

(Saterdag)

23h00 - 06h00 Musiek
06h00 - 09h00 #BokNaweekBrekfis met Bonita Blankenberg
09h00 - 11h00 Yolandie Viljoen
11h00 - 14h00 Amptelike Bok Radio Top 40 met Pieter du Bois
14h00 - 19h00 Musiek
19h00 - 22h00 Saterdagaand Party Mix met HHH du Plooy
22h00 - 00h00 Rock Musiek

(Sondag)

23h00 - 06h00 Musiek
06h00 - 09h00 #BokNaweekBrekfis met Bonita Blankenberg
09h00 - 11h00 Yolandie Viljoen
11h00 - 14h00 #GoldenOldies met Johan Roos
14h00 - 18h00 Wynand Kotze
18h00 - 21h00 Werner Alberts
21h00 - 00h00 Musiek

ข้อมูลติดต่อสถานีวิทยุ

โทรศัพท์: 0860 084 074

Email: info@bokradio.co.za

Whatsapp: 074 2000 989
SMS: 39989

ติดตั้งแอป Online Radio Box แอปพลิเคชัน ฟรีสำหรับสมาร์ตโฟนของคุณและฟังสถานีวิทยุโปรดของคุณออนไลน์ – ไม่ว่าคุณจะอยู่ที่ไหน!