Tieto webové stránky používajú súbory cookies. Pokračovaním v používaní týchto webových stránok vyjadrujete súhlas s našimi pravidlami týkajúcimi sa používania súborov cookies.
Nainštalujte si bezplatnú mobilnú aplikáciu Online Radio Box do smartfónu a počúvajte svoje obľúbené rádiové stanice online kdekoľvek!
More se goed en self ek love die radio kragbron die best radio ooit ek mis jul baie my radio is vir skend maar ek sal later n plan maak jul almal daar moet n geseënde dag hou lief jul baie van Amori Stapelberg Ermelo
1
Michael Lambert20.11.2019
Geen klank of sein nie, Kan julle nie sien dat almal kla oor die sele ding. Gaan julle dit ooit reg maak?
1
Joey Venter24.07.2019
Geen klank
1
Chrissie Bronner11.07.2019
geen sein - so teleurgesteld. Wou na spesifieke program luister vanoggend.
1
Johan van der walt24.05.2019
wil glad nie speel nie
2
Melanie Thirion02.12.2018
Verloor die heeltyd sein, wil so graag na die mooi dienste luister, dis jammer julle sein is so swak 😬
1
Laetitia Van der Merwe11.09.2018
very very poor
5
Peter Fraser17.08.2018
How wonderful to hear about our Lord on Radio Kragbron. God bless.
5
Olga Gouws23.07.2017
Baie goeie preek vanoggend. Regtig iets om oor na te dink en in jou eie lewe toe te pas.