이 사이트는 cookies을(를) 사용합니다. 이 웹사이트를 계속 사용하면 쿠키 사용에 대한 정책에 동의하는 것으로 간주됩니다.

스마트폰에 무료 Online Radio Box 앱을 설치하고 좋아하는 라디오 방송을 온라인으로 어디서든 들어보세요!

×
좋아요 ? 즐겨찾기에 저장하세요
×
좋아요 ? 리뷰를 남겨주세요
×
×
우크라이나와 함께하세요. 세상의 평화를 지키세요!

SFM 90.1

평점: 5.0 리뷰: 20
SFM - Joù Streek Radiostasie! - Vanaf Stilbaai tot Plettenbergbaai en die Karoo - net die beste Afrikaanse musiek en praatjies. Ateljees geleë te George, Hartenbos en Oudtshoorn 24/7 om jou te bekoor.
85 7

SFM 90.1 리뷰

  • 5
    04.12.2021
    Baie goeie musiek. Geniet dit baie. Dankie
  • 5
    19.01.2021
    Ek luister hier van Gauteng af en geniet elke oomblik
  • 5
    15.09.2020
    Net die beste ek bly in Polokwane in Limpopo..... luiter net na julle waar ek ry ... en as ek Danabaai toe kom luister ek ook.. net jammer julle is ook nie saam al die ander stasies op DSTV nie......
  • 5
    14.02.2020
    Amazing en my man luister permanent na julle, hoop hy luister half 12 vir sy vejaarsdag boodskappie♥️
  • 5
    10.02.2020
    skakel in en sien hoekom SFM niks minder as 5 sterre verdien nie. luister lekker na julle uit die Kaap.
  • 5
    04.02.2020
    lekker om na julle te luister
  • 5
    22.11.2019
    Julle is puik, dankie vir ure se luistergenot, Baie groete uit n warm Noord-Kaap : Warrenton
  • 5
    19.11.2019
    Middag hier uit Brackenfell. Leke laf oor julle Stasie en Musiek. Baie beter as hier in die Kaap. VERSEKER
  • 5
    18.11.2019
    Beste keuse
  • 5
    08.11.2019
    Hallo hier uit Heidelberg (duskant Riversdal)

라디오 연락처

주소: Kiosk 7, Seefront Sentrum, Saldanha Weg, Hartenbos, 6520
전화: +27 83 409 4800
사이트:
Email: [email protected]
Facebook: @sfmstreek
Twitter: @Sfmstreek
Instagram: @sfm_streek
Youtube: @UC__qV6NwfSMBzgrXvKxR8zg

SMS Lyn: 47766 @ R1.50

케이프타운의 현재 시각: 15:44, 12.05.2025

무료 Online Radio Box 애플리케이션를 스마트폰에 설치하고 언제 어디서나 좋아하는 라디오 방송을 온라인으로 청취하세요!