Luister te lekker na Natasha se stasie hier op 'n Woensdag oggend vanaf Austin Texas! Wat het ons ooit gedoens sonder internet, Facebook, Zoom ens! Dit het sy voordele en nadele, ek weet. Maar ons bly "connected" ten minste!
5
leanne11.09.2021
great music. so much fun to listen to and definitely going to listen to again! had such a fun evening listening to the songs! definitely an underrated radio station.
5
Andre Du Plessis04.09.2021
Julle is rrg awesome
5
Isabella Venter11.08.2021
Baie goeie musiek ek hou van jul liedjies. Het geluister en boodskap van Michelle na haar ma Annatjie ook gehoor. Trane het geloop. Pragtig As dit nie vir Michelle was nie. Dan sou ek ook nie geweet het van jul Radio stasie nie
5
Kobus De Bruyn10.08.2021
More more
5
Francois Van Aswegen25.07.2021
Die een ou maat is Verseker my gunsteling
5
Catherinne Van Der Merwe15.07.2021
Lekker Musiek geniet Jul aand. Catherinne Van Der Merwe
5
Koos Steyn11.07.2021
Dankie vir die mooi liedjies Jakkie. Groete vir julle. Koos Steyn 😊👍🏻
5
Anton Thomas05.07.2021
Radio stasie speel mooi musiek, lekker frolike dance musiek, ek geniet die radio stasie
5
Camille Taylor28.06.2021
Dankie Marius vir Riana Nel se liedjie en dankie vir die boodskap ek waardeer dit baie!