HI MY NAAM IS JANE OTTO EN EK IS MAL OOR JULLE ALMAL MAAR SODAG AANDE KAN NOU NIE SY NAAM ONTHOU DAAI SWART MAN IS MY GUNSTELING AS HY SO AFRIKAANS PRAAT EK IS MAL OOR SY MANIER DANKIE EN WAAR WAS JY SO LANK WEG PASOP VIR JOU DAQNKIE VIR DIE GREAT MUSIEK
1
Wendy Van Rooyen09.07.2018
alweer af?? :-( :'
1
Hettie Lourens04.07.2018
Mens sukkel om te stream. Hoekom???
1
gera rudolph19.06.2018
live steaming werk nie en is al 'n week
4
Maryka Pretorius18.06.2018
Sukkel al van laas week Maandag af om 4 verskillende sites IFM te live stream
3
Riaan Fourie14.06.2018
Live stream werk nie. Kan sonder IFM nie. hehe
5
Azelle Massyn14.06.2018
Kan julle help ek kry al vir die laaste 2 dae is laat die audio stream werk nie?
5
Rosa Vd Westhuizen24.04.2018
Naand Maruis luister baie lekker na jou her in America hoor die bekende name tannie Susan , Dan verlang ek na Herfsoord. Mooi a and Rosa van der Westhuizen
5
Rita VanZyl18.03.2018
Goei more, my naam is Rita. Ek mis my gunsteling radio stasie baie. Ek is tans in Somerset Wes by my kinders. Hoop om gou weer huiswaarts te keer. Help met babie Isabelle, mamma gaan more vir rug operasie, sy het rare osteoporose in haar rugwerwels en nou nadat babie gebore is nou eers het die probleem begin. Bid asb. Saam dat dit suksesvol gaan wees. Hulle gaan 6 werwels met n tipe sement verstewig. Baie liefde groete aan al my familie en vriende en hoop ons sien mekaar gou weer. Reen maar skaars, ons het in die maand wat ek reeds hier is nog net 2 keer n bietjie reen gehad. Bid asb. Saam vir reen verligting. Liefde groete aan almal in my kontrei Vaal Driehoek.
Усталюйце дадатак Online Radio Box для вашага смартфона і слухайце любімыя радыёстанцыі онлайн, дзе б вы ні знаходзіліся! Цяпер ваша любімае радыё ў вас у кішэні, дзякуючы нашаму зручнаму дадатку.