-
Dalene van Tonder
19.10.2019
Ag nee tog Dave regtig die ruk en rol is nou net een te veel dis Saterdagaand en ons wil regtig vrolike opgewekte musiek hoor nie net ruk en rol nie dis raas uit die boonste rakke dankie Dalene
-
Puik .. goeie Christelike insette .. puik programme .. en aanbieders is almal.. naturals..
-
Chantel Marais
09.10.2019
Nee sies man! Vir 'n Christelike radio stasie wat se bose musiek speel julle vanoggend! Nee sies man!
-
Gert Van Vuuren
24.09.2019
Soek die boere pompie
-
Charlene Venter
19.09.2019
Bok Van Blerk
-
listening from new zealand. hi all.
-
Grant Edmond teach your children must be played more often please
-
Francois Theron
21.07.2019
Ek hoop Ria Roux speel lekker musiek van 12 uur tot 3 uur vanmiddag...
-
Agh man is te leke hier! Eks luister uit. Canada en dankie tog v Tegnologie....anders ek my dood ge verlang!!!🤗
-
Marius de Vos seker die DJ met die mees ongelooflikste musiek kennis van alle genres in die land.
-
Goeie More. die syn sukkle so bietjie vanoggend. Ek soek die nr vir Ruan Moller asb.
-
100% IFM...
-
Jennifer Pereira
08.04.2019
AWESOME LIEDJIE, 17 SHOTS!!!! GROETE JENNY
-
Hi
-
Vang nie die audio streaming op nie
-
Diane VD Watt Nel
10.01.2019
Mal oor die musiek wat julle speel. Connie jou boodskap bring soveel insperasie en hoop (ek love dit)
-
Francois Theron
02.11.2018
Nog steeds geen live streamings nie vir weke so dis maar goodbye IFM 102.2...Ek kan na al die ander radio stasies maklik luister met 'n kliek van die muis...Ek dink selfs julle sogenaamde monitor werk nie, dalk tyd vir 'n nuwe span IT spesialiste want die huidiges is duidelik onbevoeg...
-
Love die radio stasie
-
Rennet Trollip
15.10.2018
Puik stasie
-
HI MY NAAM IS JANE OTTO EN EK IS MAL OOR JULLE ALMAL MAAR SODAG AANDE KAN NOU NIE SY NAAM ONTHOU DAAI SWART MAN IS MY GUNSTELING AS HY SO AFRIKAANS PRAAT EK IS MAL OOR SY MANIER DANKIE EN WAAR WAS JY SO LANK WEG PASOP VIR JOU DAQNKIE VIR DIE GREAT MUSIEK
-
Wendy Van Rooyen
09.07.2018
alweer af?? :-( :'
-
Hettie Lourens
04.07.2018
Mens sukkel om te stream. Hoekom???
-
live steaming werk nie en is al 'n week
-
Maryka Pretorius
18.06.2018
Sukkel al van laas week Maandag af om 4 verskillende sites IFM te live stream
-
Live stream werk nie. Kan sonder IFM nie. hehe
-
Kan julle help ek kry al vir die laaste 2 dae is laat die audio stream werk nie?
-
Rosa Vd Westhuizen
24.04.2018
Naand Maruis luister baie lekker na jou her in America hoor die bekende name tannie Susan , Dan verlang ek na Herfsoord. Mooi a and Rosa van der Westhuizen
-
Goei more, my naam is Rita. Ek mis my gunsteling radio stasie baie. Ek is tans in Somerset Wes by my kinders. Hoop om gou weer huiswaarts te keer. Help met babie Isabelle, mamma gaan more vir rug operasie, sy het rare osteoporose in haar rugwerwels en nou nadat babie gebore is nou eers het die probleem begin. Bid asb. Saam dat dit suksesvol gaan wees. Hulle gaan 6 werwels met n tipe sement verstewig. Baie liefde groete aan al my familie en vriende en hoop ons sien mekaar gou weer. Reen maar skaars, ons het in die maand wat ek reeds hier is nog net 2 keer n bietjie reen gehad. Bid asb. Saam vir reen verligting. Liefde groete aan almal in my kontrei Vaal Driehoek.
-
ek is van pietersburg
-
ons het in sasolburg gebly twee jaar terug verhuis na mosselbaai en ons luister gereeld na jul musiek
-
John McGuinness
10.02.2018
Thanks for supporting local music DJ Cousin Rick, I enjoyed yr interview with Wendy Oldfield. Local is lekker!
-
Hannie Oosthuizen
06.02.2018
IFM IS REGTIG DIE BESTE STASIE 24/7!!!! ELKE DAG EN NAG MAANDAG TOT SONDAG ALTYD DEUR
-
Morné Oosthuizen
25.01.2018
Mal oor IFM. Goeie programme en lekker musiek.
-
Fantastiese radio stasie. Musiek van ons land. Wat is die moontlikheid on die gesprek met David Kramer weer beskikbaar to maak?
-
Leon van Jaarsveld
12.01.2018
Jare terug daar gewerk. Geniet jul radio stasie.
-
Christo de Beer
01.10.2017
keep on error message
-
Corrie Oberholzer Corrie
04.05.2017
simply the best
-
Theresa Swanepoel
15.03.2017
Die beste radio stasie , julle gee mens lewe met al die grappies en die beste musiek ooit
-
julle is almal great
-
gerhard Van Staden
13.10.2016
best best. ek like al julle ifm mense julle rock al vandat ek 10 was en nou is ek 33. julle is tops