-
hou van julle musiek keuses..dankie
-
Luister elke dag van New Zealand af. Helder my dag op.
-
Monique Wolfswinkel
06.03.2020
Gmore, ek bly hier in Italy saammy man luister na julle van ons tyd 5am af maak kos en Dan's lekker saam. 🇮🇹🇮🇹🇮🇹good morning Italy,
-
Pieter Henning
18.01.2020
Awsum mix vanaand, Sal daar dalk n link wees na die tyd om die mix weer te luster?
-
Hi daar Wimpie wat van ZZ Top se cover van Viva Las Vegas?
-
Adeline Groenewald
19.12.2019
Ek luister nou baie lekker na Bokradio :) Ek bly in Eastleigh in Engeland op die oomblik en dit is vreeslik lekker om musiek te hoor in Afrikaans..... My gunsteling is Bobby Van Jaarsveld, Springbok Nude Girls, Bok Van Blerk, Koos Kombuis…. ag en sommer baie meer. Baie, baie dankie vir die lekker musiek en gesels ;)
-
Hi, ek luister heerlik na Bokradio uit Phnom Penh Cambodia. Dankie vir die heerlike musiek.
-
Nicolette Maritz
25.11.2019
Luister lekker na julle uit Ierland
-
Hoekom is Steve se klank so sleg....ai dis jammer...maar baie dankie vir die. Geniet dit baie
-
Susan Swanepoel
14.11.2019
In my motor, op my selfoon, in my kantoor luister ek na Bok
-
My motor se naam is Buksie en mamma se motor se naam is Flash. Wanneer jy die versnellertjie trap; dan maak die naam skielik sin. 😂😂😂
-
Marchelle Young
26.09.2019
Awesome!!!!! Maak my dag!!!
-
Hi Almarie, lekker om jou stem te hoor! Ons braai nou! Thanks vir jou lekker "lewenslustige" musiek.
-
Speel lekker luister musiek vir oud en jonk . Geniet die musiek terdeë.
-
Philip Cilliers
03.09.2019
Nice Music, strong choices of music
-
Sharon Shirley
19.06.2019
love the music
-
12345
-
Victorin Oosthuizen
14.02.2019
En skielik is Shanghai soveel beter!!!!!!!
-
this is awesome
-
Geniet die musiek wat julle speel. Iets vir elke smaak.
-
Gerrit J Altena
22.09.2018
Leuk, vanuit Apeldoorn, Nederland, na enig zoekwerk eindelijk weer eens 'Suid Afrikaans' te horen. Inmiddels is het 53 jaar geleden dat ik voor het laatst in Kaapstad was. Heb nog veel muziek op tape van o.a. Sprinbok radio en op vinyl alle liedjes in Afrikaans van Jim Reeves. Ik spreek helaas onvoldoende Afrikaans en daarom dus in het Nederlands.
-
Yolande Johnstone
15.08.2018
Per abuis op Bok Radio afgekom....sal beslis na jul luister..Groete uit Eswatini(Swaziland).Yolande
-
Heloise Zbinden
21.07.2018
Lekker altyd goed om my saterdag oggend te begin.mooo so Heloise Switzerland
-
Rodney Emmerich
15.06.2018
Geniet Bok Radio uit Bangladesh .......lekkerrrrrr
-
Johan Pretorius
24.01.2018
julle nou gekry sal maar na julle oorskakel inplaas van jakranda
-
Johan Zandberg
31.12.2017
Hallo julle. Dit is nou 23:17 hier in Bangkok en ek luister na One Night In Bangkok, hoe ironies. Voorspoedige nuwe jaar.
-
vanuit Vlaanderen, luisteren naar jullie nuttige info en mooie muziek.
-
Dankie Bok Radio, puik stasie. Luister daagliks hier in Phalaborwa.
-
Elizabeth Klopper
23.09.2017
sit in Auckland en geniet my eie taal, ag tog so lekker op my ore.
-
Luister lekker hier in Londen!