In Amanzimtoti op FM is niks om te luister nie - tot ek julle ontdek het - Dankie tog!!! Oorspronklik van Stillies (Naby Wollies) - My visvang area gewees - en nou my luistergenot No 1!!!
5
Elize Serfontein15.08.2019
Treffers Radio is die Nr 1, Internet Radio Stasie. Ure se luistergenot saam met al die omroepers en die Auto DJ.
5
Roelf En Serfontein08.05.2019
Treffers Radio is Verseker Die Beste Internet Radio Stasie. Baie Geluk Met Jul 3 de Jaar se Verjaarsdag op die lug!!!
You can leave your e-mail and we will let you know when the broadcast of the station will be online again:
Or listen to the other South Africa stations