-
Haai daar. Ons het verlede week vanaf Port Elizabeth na Rooiberg verhuis - so gepraat van bokse uitpak - dis waarmee ek besig is. Ek het julle pragtige stasie ontdek en luister graag. Ek was 'n Radio Omroeper vir amper 5 jaar en moet sê, julle Omroepers en musiek is baie goed. Groete. Elaine Els
-
Willie Liebenberg
12.06.2021
Geniet die stasie baie Kom uit die Bosveld
-
Lekker luister musiek. TOPS
-
Eben Geldenhuis
13.05.2021
Best music station ever!
-
Found your radio station by accident on November 2008 . Stayed in Rustenburg at that time . Since then i travelled to the Western Cape, Limpopo and Gauteng . Recently moved to Bella Bella .Still listening BOSVELD STERIO. Simply The Best will always be my station of choice . Thx Theo and the rest of the crew love the music. Michiel van der walt
-
Die beste stasie om na te luister. Het vandag so om en by 13:30 'n 'song' gehoor maar die naam en sanger gemis, so mooi, sou graag wou weet wat dit was!!!
-
5 star
-
Hannes Wepener
26.03.2021
Luister van uit die DRC, lekker stasie om na te luister!
-
Dit is lekker om hier in Ierland te sit en luister na Bosveld.. Luv it
-
Daniel G Botha
27.02.2021
Een van die Bestes!
-
Fantastiese musiek.......
-
Dankie vir n puik radio stasie. Ek stream vanaf Welkom om na julle te luister
-
Maricia Hurter
05.02.2021
Lekker radio stasie
-
Henry Vermeulen
27.01.2021
Henry Vermeulen
-
Johan van Berloo
18.01.2021
Die beste radio stasie. Ek luister ieder dag van Holland om julle baie mooi musiek en afrikaanse nuuws te hoor.
-
The BEST of the BEST thanks
-
Maandag, 4 Januarie. 14 H40
-
Chris Van Graan
26.12.2020
Beste radio stasie 🥰
-
Beste musiek, beste radiostasie.
-
Anna-Mari Meiring
27.11.2020
my gunsteling radio stasie
-
Esmari Barnard
19.11.2020
Love Bosveld stereo
-
Good clarity. Altyd beskikbaar
-
tops
-
Jeffrey Markes
23.10.2020
prima MUZIEK.. groetjes uit breda nederland Europa
-
Johannes Van den Berg
23.10.2020
Musiek wat 'n mens kan luister, en nie jou polse wil afkou, of oorpluisies voor nodig het nie. Amazing, Amazing, Amazing, Love die radio stasie. Ek luister heeldag aanlyn en raak sommer upset as ek nie Bosveld Stereo kan luister nie...
-
Love this radio station!! Listening from Sweden..Baie Dankie!! ☆
-
Altyd lekker!
-
Good music 👍
-
Goeie more jy het nou nou `n liedjie gespeel iets van over the hill Billy's? When we were young kan jy asb vir ons die regte be naming gee dankie
-
Karl Van Der Merwe die lied se Naam is : In My Gatsak. deur die groep: Hulle
-
Grüße aus Leverkusen
-
Marthinus Venter
12.07.2020
Julle musiek is tops.Luister na julle musiek uit Mozambique.Weet iemand dalk wat is die liedjie se naam wat bosveld gespeel het donderdag.Weet die woorde in die liedjie is welcome home deap in my hart.
-
Karl Van Der Merwe
24.06.2020
Ek is opsoek na wie en wat die liedjie se naam is die woorde is iets oor n foto,paspoort,ID en losensie en 'n foto in die gatsak... ek wil dit op my playlist sit maar weet nie wie dit sing nie.
-
Sandra de Jager
24.06.2020
Is in Polokwane, en luister deur rekenaar, maar vang niks op nie? het so week terug nog opgevang maar nou niks? Mis julle goeie programme? wat kan die probleem wees?
-
Zelda Zinserling
23.06.2020
Ander radiostasies kan maar by julle kom leer hoe om verskeidenheid musiek te speel.
-
Erina Van Der Merwe
10.06.2020
EK GENIET JULLE DIE HEELDAG VANUIT LAEVELD
-
Avraham Du Preez
20.05.2020
live streaming werk nie
-
Devon Prinsloo
19.05.2020
Dag se weet nie wat gaan aan nie het die heeltyd Bosveld geluister aanlyn en nou werk dit nie. DANKIE WAG VIR TERUG VOERING. al die ander stasies is reg maar Bosvelveld se die heeltyd play back ERROR
-
Lekkerste liedjies wat gespeel word. So reg in my kraal.
-
Live streaming werk nie…