Online Radio Box përdor cookies për të ofruar shërbimin më të mirë për përdoruesit tanë. Stacionet dhe zhanret muzikore të preferuara, Të preferuarat e përdoruesit, vlerësimet e stacioneve dhe shumë shërbime të tjera kërkojnë përpunimin e të dhënave tuaja personale.
Klikoni "Pranoj" për të siguruar që do të keni përvojën më të mirë gjatë përdorimit të faqes sonë. Përndryshe, mund të zgjidhni cilat cookie ose teknologji dëshironi të lejoni te "Cilësimet".
Instaloni aplikacionin falas Online Radio Box në telefonin tuaj dhe dëgjoni stacionet tuaja të preferuara online – kudo që të jeni!
Kosmos 94.1 is Namibië se gunsteling Afrikaanse radiostasie. Kort duskant die grens van Angola in die noorde tot Keetmanshoop in die verre suide, is dit Namibië se nommer een.
Ek luister ook elke dag na Radio Kosmos aanlyn want in Henties kry jy nie Radio Kosmos 94.1 op die radio nie, maar die afgelope tyd is die uitsending aanlyn 'n problem, want dit gaan kort kort af en dan verloor jy die stasie en dan moet jy weer aanlyn gaan net om vir 2 minute te luister en weer van lyn af te gaan. Verder geniet ek die musiek.
5
Glenda Rieth18.10.2019
Cosmos you are uitstanding.Enjoy listen to the music. 🏆Here is something special from me to you.
5
Edith de Man12.09.2019
GREAT PRESENTERS. GREAT ENTERTAINMENT. GREAT KOSMOS!
5
Andre Gouws30.04.2019
Baie goed.
3
Joanne Hoyle05.03.2019
I love Listening to Cosmos
3
Doreen Bartsch13.02.2019
Ek luister elke dag na Radio Kosmos aanlyn, maar die afgelope tyd is die uitsending aanlyn 'n problem, want dit gaan kort kort af en dan verloor jy die stasie en dan moet jy weer aanlyn gaan net om vir 5 minute te luister en weer van lyn af te gaan. Verder geniet ek die musiek.
5
Jana Anderson12.01.2019
Jinne.....ek 'love' Radio Cosmos!!!!! Speel asb vir ons Die Lied.....Suidwes!!!!!