Baie dankie aan almal wat dit so geniet en al die positiewe terugvoer. Verskoon maar die enkelinge wat nog die pad byster is. Klomp suurknolle. Die wat nie na David wil luister nie, druk groot asb die mute, of beter, die exit knoppie. Dit geld vir jou spesifiek Heinrich Erasmus. Schalk, my van is Du Plessis.
3
Ariana van der Westhuizen20.03.2023
Hallo. Ons het die naweek na 'n snit geluister van Die Wonderdansorkes, Boeremakietie met 'n Country Liedjie (Blue Eyes crying in the rain). Waar kan ons die snitte op die eerste CD kry?
5
Belinda Broughton15.09.2022
Ek het De Aar verlaat 2001 en na Perth Australia getrek. Mis my dorpie. So lekker om na julle stasie te luister all the way from Perth
1
Boerseun Gesprek20.08.2022
David, se bewerings is absurd en vals Mense kan gerus nagaan wat hy sê en toets Ons wag nog vir sy debat!
4
Tilla Venter29.07.2022
Good music
1
Schalk van Vuuren12.07.2022
Yes Len , wat is jou van, dink ons was saam iewers
1
Heinrich Erasmus11.07.2022
David “Boerseun”. . Weet nie waar kom hy aan sy snert nie. En dat hy nog lug tyd kry. . .
5
Frans Van Zyl03.09.2021
Ek woon in Adelaide, Suid Australie. Die musiek wat julle speel is 100% in my smaak. Lekker om te luister en genadiglik geen advertensies nie.
Anda boleh meninggalkan e-mel anda dan kami akan beritahu anda bila siaran stesen akan kembali di atas talian:
Atau dengar Stesen-stesen Afrika Selatan lain