-
Dianna Scheepers
06.02.2020
LOVE JULLE, MAAR SIGNAL IS CRAP
-
Nice Music but struggling with signal - constantly
-
Uitsending hier in Alberton so bietjie hakkerig vandag
-
Theuns Groenewald
28.01.2020
Best in SA!!!
-
Die sein in Windhoek is die afgelope week maar sukkel-sukkel, (snik snik)
-
Erika Schlebusch
22.01.2020
Mal oor julle musiek en dan het julle vandag ook een van my gunsteling kunstenaars vandag by julle
-
Baie bly Eddie Dippenaar is terug van verlof af nou kan ons weer staatmaak op goeie smaakvolle musiek soos net hy dit kan aanbied. Groete vanaf Mosselbaai.
-
Douglas Ellerbeck
23.12.2019
Good Music.
-
Johan Van Niekerk
22.12.2019
Here in Georgia Eur. we have no interference or noise radio bosveld is load and clear.
-
Christo Oberholzer
22.12.2019
Great stuff
-
Great music, but the only problem there is a lot of interference in the streaming... Reason for that?
-
Philip van Rensburg
19.12.2019
Bosveld Stereo is our local radio station that we are listen regularly. The presenters are very good and the programs suits us. Good reception in our area. Keep up your/our good radio station. Cheers. Pretoria area.
-
Luv julle variasie van musiek , ek kan so ge irriteerd raak met radiostasies wat elke dag dieselfde goed speel as vorige dag, dink hulle mens kom dit nie agter nie? en daar is so baie musiek wat nice is , julle is great !!! Die country tussen in ook lekker !!!
-
wanneer begin julle kersfees liedtjies te speel
-
Dougie Bezuidenhoudt
15.11.2019
Ek luister Bosveld in my kantoor aanlyn en in my kar ook. Lekkerste luister musiek!!!!!
-
Dankie vir julle goeie verskuidenheid van musiek, veral die oldies wat nog gespeel word. ons wardeer dit opreg.
-
Ek was jaloers op die wat die radiostasie kon luister tot ek agtergekom het ek kan dit op rekenaar opvang selfs hier in Natal!! Ek is Afrikaans.
-
Mary Anne Jonker
26.09.2019
Ek luister heerlik elke lewe dag tot middernag na jul musiek hier vanuit Gaborone
-
Bernadette Steyn
16.09.2019
Op hierdie Maandag maak julle alles net beter!!! Baie dankie!
-
Caroline Oelofse
26.08.2019
Stunning Musiek, Love radio Bosveld Stereo
-
Beste radio stasie
-
Ek is `n oud Britsie, woon nou in Den Haag in Nederland en waardeer steeds julle musiek. Daar is baie van SA wat ek nie mis nie, maar julle is nie een van daardie dinge nie. Dankie vir goeie musiek.
-
Kan my gunsteling radiostasie luister waar ek ookal gaan!!!
-
Whow Bosveld, vanoggend kook julle musiek. Baie dankie! Heerlike luister musiek van plaaslike kunstenaars. Geniet julle baie .
-
Theuns Van der Westhuizen
10.07.2019
Enigste stasie in die land wat orxentlike musiek speel. Mal oor dit. Dankie
-
Groete uit Brisbane, Australie. Lekker om afrikaanse musiek te luister en met die nuus op te vang. Geniet dit baie, dankie vir 'n fantastiese stasie.
-
Baie mooi musiek vir almal wat Afrikaans is.
-
Marlene du Plessis
01.06.2019
Ek is van Namibie, maar geniet jul stasie baie.
-
My kind of radio station, all the older and better tracks.
-
G&L Energy Drinks
29.03.2019
Ek bly in Nederland. Ek luister Bosveld van vroeg oggend tot aand. Bosveld is my anker met tuis!
-
Ek bly en werk in die Maldives en om na Bosveld Stereo te luister is net so goed as om by die huis in Pts te wees, sit so salfie op die verlange. Julle is Tops.
-
Madeleine van Nuwenhuys
25.01.2019
Ek stroom sowaar geen ander stasie nie. Julle musiek keuses is loutere genot. Baie dankie
-
Dennis Snel - van Kooten
13.11.2018
Groeten uit Zuid-Nederland. Limburg. Wij doen hier ook de leeuloop met carnaval. Groeten van de Slimburger. We genieten van uw muziek. Louter goede keuzes. Dennis.
-
Anthony Barnard
23.09.2018
love it i stream it all the time would love if you play more country. especially on saturdays and sundays. But your radio station is awesome im adited to it bloemfonten radio stations suck.
-
Willie Engelbrecht
22.08.2018
Goeiemore,Eks met vakansie in Vitebsk in Belarus en luister na "Bosveld stereo" op Stereo ,Dis so suiwer asof ek weer terug is in Pretoria !!! Puik
-
Beste in die weste
-
Andries van Dyk
12.11.2017
Julle is puik. Sukkel net patykeer om julle op tevang want daar is 4 Bosveld stereo live steamings op die internet en net een werk.
-
Antionette van Vuuren
19.10.2017
5*****