Tyto webové stránky používají soubory cookies. Pokud budete nadále používat tyto webové stránky, pak souhlasíte s našimi zásadami používání souborů cookie.
Nainstalujte si bezplatnou aplikaci zdarma Online Radio Box
Hier is Emil Paul se nuwe enkelsnit en musiekvideo, spesiaal vir elke "Man Van Staal" daar buite, en net betyds vir Vadersdag!
"Ons sê nie genoeg vir ons pa's hoe lief ons hulle het nie. Om hierdie liedjie vir my pa te skryf is hoe ek dit vir my pa nou wil sê, so ek hoop hierdie kan vir julle ook iets beteken!"
Enkelsnit beskikbaar op iTunes, Google Play en ander digitale platforms.
Volg vir Emil op Sosiale Media: Facebook: Emil Paul Instagram: @emilpaul_sa Twitter: @emilpaul_sa