Laman web ini menggunakan cookies. Dengan meneruskan penggunaan laman web ini, anda bersetuju dengan dasar kami berkenaan penggunaan kuki.
×
Suka ? Simpan dalam kegemaran anda
×
Suka ? Tinggalkan ulasan anda!
×
×
Berdiri bersama Ukraine. Kekalkan keamanan di dunia!

Kanaal 7

Windhoek, 102.6 MHz FM
Penilaian: 3.6 Ulasan: 8
Kanaal 7 is die Radiostasie van Medianetwerk vir Christus. Ons saai uit op 33 FM Radiosenders regdeur Namibia. Kanaal 7 saai Christen Getuienisse, Christen Musiek, Christen Oordenkings, sowel as Nuusbullitens, Sport, Aktualiteit en Geselsprogramme uit. Dis' n geregistreerde nie winsgewende maatskappy. Media vir Christus bestaan reeds 30 jaar en Kanaal 7 Medianetwerk vir Christus bestaan 20 jaar.
26 4

Ulasan-ulasan Kanaal 7

  • 5
    04.09.2021
    Dit is my itkos van vroeg tot laat. Baie dankie aan elkeen betrokke
  • 5
    19.06.2021
    Wonderlike omroepers en musiek
  • 5
    28.04.2021
    Wonderlike stasie en mense- Dankie Esmé jou stem is wonderlik, en Dankie v Riana se liedjie Namibië. Liefde
  • 5
    16.04.2021
    So good 👍👍👍👍👍
  • 1
    19.01.2021
    Online Live Listening werk nie?!
  • 1
    08.10.2020
    Sadly One could not hear a thing on that interview with Mr. M Ritter, witch is very dissapointing since i am listening all the way from Germany and my friends kn Namibia said the same thing !
  • 5
    07.10.2020
    Ons is lief vir julle stasie en musiek. Luister omtrent 12 ure per dag. Groete uit Naboomspruit.
  • 2
    06.03.2019
    I Love listening to Gospel

Kenalan radio

Alamat: Swakopmund Kantoor: 50 Moses Garoeb Straat Swakopmund
Telefon: +264 (64) 464 115
Laman:
Email: tara@k7.com.na
Facebook: @K7Radio
Twitter: @K7Radio

Masa di Windhoek: 12:28, 05.21.2022

Pasang aplikasi Online Radio Box yang percuma dan dengar stesen radio kegemaran anda secara dalam talian – di mana jua anda berada!