Állj Ukrajna mellé. Óvd a világbékét!
Skatkis Stereo
Golden oldies en afrikaans. De Aar, South Africa
Skatkis Stereo értékelésed
-
Rustig en meevoerend. Laat jou ver terug dink.
-
Jorrie M Jordaan
11.01.2020
Puik!
-
Riette Pretorius
25.12.2019
Bedoel om 5 uit 5 te gee hier! Hoe maak ek dit reg?
-
Johan Loftie-eaton
30.11.2019
Dit is lekker musiek die
-
Pierre Du Plessis
23.11.2019
Lekker musiek. Goeie spesiale uitsendings.
-
Anna Booyse Rudolph
03.11.2019
Ek geniet die musiek, baie dankie Len👍
-
Rosey Van Jaarsveld
17.10.2019
Wow nice dankie
-
lekker musiek. Laat mens sommer van die voorstoep af terug huis toe verlang.
-
Ockert Vermeulen
16.08.2019
lekker man
-
Geraldine Smuts
05.07.2019
Dankie vir die lekler musiek
-
Dankie vir die lekker musiek.
-
Wil net vir oom Chris hello se. Gaan probeer om Donderdag te luister.