To spletno mesto uporablja cookies. Z nadaljevanjem uporabe tega spletnega mesta se strinjate z našo politiko uporabe piškotkov.

Namesti brezplačno aplikacijo Online Radio Box na svoj pametni telefon in poslušaj svoje najljubše radijske postaje prek spleta – kjerkoli si!

×
Všeč ? Shrani to med svoje priljubljene
×
Všeč ? Pusti svojo oceno!
×
×
Stojimo z Ukrajino. Ohranimo mir v svetu!

Pretoria FM

Pretorija, 104.2 MHz FM
Ocena: 4.4 Mnenja: 16
Pretoria FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor musiek. Ons saai 24 uur per dag uit op 104.2 FM.
274 2

V etru Pretoria FM

V živo Select Ateljeekunstenaars - Amazing Grace
16:47 Bridge Worship Holy Spirit Welcome
16:44 Willie Strauss Ek Kon Sweer
Playlist Pretoria FM

TOP pesmi na Pretoria FM

Riaan Benade - Vitamiene See (Lirieke Video)Riaan Benadé — Vitamiene See
Elandré - AgterplaasElandré — Agterplaas
Eloff - Country ProbeerEloff — Country Probeer
Irene Louise van Wyk - Mond SêIrene-Louise Van Wyk — Luuks
Rooksein - Sing Vir JouRooksein — Rooksein
Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)Appel — Alice
Christia Visser - Maak Dit MaklikChristia Visser — Maak Dit Maklik
Lan3 - Vir nouLan3 — Vir Nou
Die Piesangskille - Groener grasDie Piesangskille — Groener Gras
Hallo Hallo - Kurt DarrenKurt Darren — Hallo Hallo

Ocene za Pretoria FM

  • 5
    08.05.2025
    Wat beteken "Grok" in Afrikaans? Grok (/ˈɡrɒk/) is a neologism coined by the American writer Robert A. Heinlein for his 1961 science fiction novel Stranger in a Strange Land. While the Oxford English Dictionary summarizes the meaning of grok as "to understand intuitively or by empathy, to establish rapport with" and "to empathize or communicate sympathetically (with); also, to experience enjoyment",[1]
  • 5
    19.06.2022
    Dankie vir vanoggend se mooi BOODSKAP VAN HOOP.Ek luister graag na u al is en baie ver in DIE KAROO BY LAINGSBURG.SIEBERT MARAIS
  • 4
    06.01.2022
    wonderlike stasie, baie dankie vir al die lekker luister en n geseende 2022 vir julle almal
  • 5
    30.12.2021
    luister lekker, pta fm vanuit tonbridge kent engeland kuier by ons kinders.
  • 3
    20.10.2021
    Asseblief speel meer Christelike musiek op Pretoria FM elke dag?
  • 4
    14.12.2020
    n Puik stasie
  • 5
    11.12.2020
    die beste radio stasie, dankie
  • 5
    16.07.2020
    Lekker om te luister na Radio Pretoria vandaag en die onderhoud met Gideon Swart van Wild Cactus Cafe! Ons het hulle heerlike koffie in Februarie gedrink toe ons in Suid-Afrika gekuier het! Cheryl - Atlanta, Georgia
  • 1
    01.07.2020
    Ek wil net graag weet ons bly in Dunnottar tussen springs en Nigel, my man kan julle stasie kry op 104.2 in spring maar nie hier by ons huis nie. Is daar dalk n probleem want hy vertel van al die interresante dinge waaroor julle gesels en die lekker musiek wat julle maak. As iemand dalk vir ons kan uitvind asb. Ek kan net op my rekenaar lna julle live luister. Baie dankie Magda Bruyns.
  • 4
    09.06.2020
    Hi so lekker om te luister vandag. Ek onthou die kenwysie van keep it Country as "I saw the Light"van Hank Williams... is dit reg?

Kontakti radia

Naslov: 416 Kirkness St, Arcadia, Pretoria, 0007
Telefon: +27 12 543 0120
Stran:
Email: [email protected]
WhatsApp: +0663746193
Facebook: @PretoriaFM
Twitter: @PretoriaFM
Instagram: @pretoria_fm

Čas v mestu Pretorija: 00:01, 12.08.2025

Namestite brezplačno aplikacijo Online Radio Box aplikacija na svoj pametni telefon in poslušajte svoje najljubše radijske postaje na spletu – kjer koli ste!